Radio Houtstok

is

Trots Afrikaans

Speel Nou

Gesels saam hier

Die Beste Luister Musiek

Radio Houtstok se hoof doel is simpel “Die Beste Luister Musiek”!

  • Meer musiek
  • Minder praat
  • Minder DJ Egos

Radio Houtstok is ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse musiek.

Visie & Missie

Radio Houtstok is hoofsaaklik ‘n musiek-stasie. Meer musiek minder praat.

Radio Houtstok se musiek databasis is so saamgestel dat dit aanklank sal vind by luisteraars wat ouer as 25 jaar oud is.

Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, asook n mrngelmoes van Golden Oldies, van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van die Springbok Radio era en Country musiek.

Daar sal ook toegewyde programme wees soos byvoorbeeld, Gospel musiek (Sondae oggende) en Boeremusiek (Saterdae middae).

Share This