So kan jy na luister

Radio Houtstok APP:

Op jou rekenaar:

http://listen.samcloud.com/w/74504/Radio-Houtstok/?play=y

Op jou cell phone:

Streema:
http://streema.com/radios/play/54929

TuneIn:
Jy moet die TuneIn app aflaai op jou cell phone:

Radio Houtstok gaan nie onnodige omroepers aanstel net om program spasie te vul nie. Op Radio Houtstok gaan dit oor musiek! Nie oor omroepers wat heeltyd oor hulself en hul persoonlike belangstellings praat nie en dan hul persoonlike keuse van musiek heeltyd oor en oor speel nie!

Vir Radio Houtstok is dit belangriker dat ons luisteraars na goeie en genotbare musiek kan luister sonder te veel oninteressante gebabbel van omroepers!!

Gravityscan Badge

Share This