Houtstok 2025 Telethon Lootjie Kompetisie
Jy kan jou Telethon Looitjiekaartjie nou koop deur die Snapscan logo te gebruik of jou R100 direk in die Houtstok Telethon rekening in te betaal. Sou jy die geld in die bank rekening betaal moet jy asseblief jou naam, van en die POP stuur na 081 555 1006. Gebruik assebleif jou selfoon nommer as verwysing.
Die Houtstok admin dames sal die kaartjie namens jou voltooi, ‘n foto neem en vir jou WhatsApp.
Byvoorbaat dankei vir jou ondersreuning.
