Radio Houtstok Programme
Kies 'n dag om ons uitsaaitye en spesiale programme te besigtig.
Weekdae Skedule
Maandag – Vrydag- 00h00 – 05h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
- 05h00 – 06h00 Pitkos vir die Siel – HMF
- 06h00 – 09h00 Goeie Môre Houtstok – Louis
- 09h00 – 12h00 Raak vir my Rustig – Cecily
- 12h00 – 15h00 Ditjies en Datjies
- 15h00 – 18h00 Net lekker musiek met die Musiek Fabriek
- 19h00 – 21h00 Sien weeksaand spesiale program hier onder ↓
- 21h00+ HoutstokMusiekFabriek (HMF)
Saterdag Skedule
Weskus Saterdag- 00h00 – 05h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
- 05h00 – 06h00 Pitkos vir die Siel – HMF
- 06h00 – 08h00 Tyd vir Koffie – HMF
- 08h00 – 10h00 Kontrei Nuus – Louis
- 10h00 – 11h00 Snuffel & Smous – Olive
- 11h00 – 12h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
- 12h00 – 16h00 Saterdag Sport – TBC
- 16h00 – 18h00 Kultuur Uur – Boeremusiek – HMF
- 18h00 – 20h00 Nou Gaan Ons Braai – Peet
- 20h00 – 00h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
Sondag Skedule
Sondag Rus- 00h00 – 06h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
- 06h00 – 09h00 Pitkos vir die Siel – HMF
- 09h00 – 12h00 Tyd om te Kook – TBC
- 12h00 – 17h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
- 17h00 – 20h00 Tyd vir Country – Louis
- 20h00 – 00h00 Houtstok Musiek Fabriek – HMF
Weeksaande Skedule 19H00 tot 21H00
Elke aand sy eie spesiale geur op Houtstok
Radio Houtstok se Uitsaaigebied
Van die Weskus-strandareas tot die Kaapse Metropool en die Boland.
Waar jy ons kan hoor
Jy kan na Radio Houtstok luister van die noordelike voorstede van die Kaapse Metropool tot 100km noord van Vredendal! Van die Weskus strand areas tot in Wellington, Paarl, Stellenbosch, Tulbagh, Wolseley en Koue Bokkeveld.
TEGNIESE SPESIFIKASIES
As gevolg van die hoogte van die huidige toring kan ons nie al ons antennas tans gebruik nie. Ons beoog om binne die afsienbare toekoms die toring met 9m te verhoog om volle sein sterkte te benut.
Tweede sender in die Klawer omgewing wat die hele Matzikama munisipale distrik bedien.
